The Drive with Rob & Roz

26 Apr Mel Die Storieverteller glo almal is bietjie mal

10 MIN
Download (4.2 MB)
Melanie du Toit het al 'n lewe vol opwinding en avontuur gehad. Alhoewel die TikTok-ster en skrywer lyk asof sy vinnig populêr geword het en nou 'n naam op almal se lippe is, werk sy al lank jare agter die skerms om 'n "overnight sensation" te word. Van klasgee in Sjina tot spookskrywer wees, Melanie het op die punt gekom waar sy besluit het genoeg is genoeg en dis tyd dat sy 'n naam vir haarself maak.
ENGLISH  SOUTH AFRICA