The Drive with Rob & Roz

20 Apr Eksklusief: Rozanne McKenzie gesels met Amy Kleinhans-Curd oor die 'Real Housewives van die Wynlande'

8 MIN
Download (3.5 MB)
Eers het ses vroue van Pretoria die land aan die gons gehad in 'Die Real Housewives Van Pretoria'. Nou is dit die mooie Kaap wat aan die beurt kom met 'Die Real Housewives Van Die Wynlande'. Ons eie Rozanne McKenzie is die seremoniemeester by die première en is hier om vir jou die 'inside scoop' te gee.
ENGLISH  SOUTH AFRICA