6 Apr Neel van Jaarsveld deel meer oor sy nuutste reeks
11 MIN
Download (4.9 MB)
Neels van Jaarsveld het 'n nuwe projek wat hy aanpak en ons kan seker wees dat daar nog nooit van te vore so 'n reeks op Suid-Afrikaanse televisie was nie! Hy het 'n draai by ons gemaak om te gesels oor hierdie nuwe reeks: 'Op reis met my beste vriend'. Luister na die onderhoud om meer oor die interessante reeks uit te vind.
ENGLISH
SOUTH AFRICA