17 Feb Skorsing van boelies ‘nie enigste uitweg’
2 MIN
Download (1.0 MB)
Yolandi Singleton, hoof van Solidariteit Helpende Hand se Ons Sentrum in Pretoria-Noord, gee raad oor wat ouers en skole kan doen indien hul kinders by die skool afgeknou of geboelie word.
AF
SOUTH AFRICA