The Drive with Rob & Roz

17 Nov Daar is tans 6,8-miljoen Afrikaanssprekendes in SA

5 MIN
Download (2.1 MB)
Die Oscar-wenner Charlize Theron is in die spervuur na haar opmerking oor Afrikaans. Maar is die taal werklik besig om uit te sterf? Joernalis Christelle du Toit deel meer navorsing oor Afrikaans.
ENGLISH  SOUTH AFRICA