De la Harpe de Villiers
Stemme van Hoop is ‘n program wat gewone mense se stories en verhale van hoop vertel en eer bring aan Jesus Christus. Dis 'n lekker kuier saam De la Harpe de Villiers en sy gaste!
Kom geniet 'n lekker kuier saam! Kom luister lekker na ander gewone mense se swaarkry en seer en wat hulle daardeur geleer het!
Kom ervaar bietjie nuwe vars brood en sien weer die lig en ervaar Jesus se liefde vir jou!
Laat toe dat die Heilige Gees jou kom bedien met ander se stories en wat Jesus Christus vir jou aan die kruis kom doen het! Die prys is klaar betaal en dis 'n groot geskenk! Maak net jou hande oop, kom tot stilstand en erken jy het hulp nodig!
Kom stap rustig teen 'n drentel pas deur ander se lewens!
Kom kyk mooi... luister aandagtig... voel met jou hart en siel en gees
Jesus se liefde vir jou!
Stuur 'n WhatsApp na +2783 99 257 99 as iemand se storie vir jou iets beteken het!
Of gaan post wat jy ervaar en gehoor het op ons
Stemme van Hoop se Facebook: https://www.facebook.com/stemmevanhoop
Baie dankie en seënwense!
De la Harpe de Villiers
(my vriende noem my De la, man-De la🤪)
Paarl
af
South Africa
NON-PROFIT · CHRISTIANITY